Igtiologie

Fossiele van visse wat in die Amerikaanse deelstaat Wyoming gevind is.

Igtiologie is die wetenskap wat gemoeid is met die studie van visse. Die woord is afgelei van Grieks: ἰχθύς, ikhthus, "vis"; en λόγος, logos, "leer of studie".

'n Igtioloog is dus 'n viskenner.

Meer as 32 000 vissoorte is al beskryf. Dit is meer as die soorte reptiele, amfibieë, voëls en soogdiere saam.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search